Search the Site:

Art & Leisure

‘N UITSTALLING van kinderkuns is by die Palet-kunsgalery te sien.

POTTER‘S Place bied ‘n ontbytfunksie met ‘n verskil aan op Woensdag, 23 Junie, om 9:30vm aan. Ligte country en Afrikaan- se musiek sal tydens die ontbyt deur Jay Bay Country verskaf word.

PALET Kunsgalery hou ‘n kinderkuns kompetisie en uitstalling vanaf 10 Junie. Die galery hou ‘n uitstalling van laerskool leerders se kunswerke en leerders kan interessante pryse wen.

EEN gelukkige leser kan twee kaartjies wen om Vrydagaand se vertoning van Valiant en Ollie by Potter‘s by te woon.

LEARN Photography is offering a photography course in J‘Bay specifically designed for the beginner.
You‘ll be amazed at what you can do with even basic knowledge!