Search the Site:

Art & Leisure

A NEW grand piano was inaugurated in June in the church hall of the DR Church Humansdorp (Moederkerk).

ot centre.JPG

IN one of the most anticipated Centrestage shows in some time, the spotlight falls on the greatest music of the 80s.

HERLIEN MOOLMAN DIE Loerie Nartjiefees word op Saterdag 26 September op Loerie gehou. Dit is vanjaar die agtiende keer dat hierdie gesinsfees deur die NG gemeente van Loerie aangebied word.

DIE gereelde maandelikse kuns- en kontreimark word Saterdag 29 Augustus op die hoek van Da Gamaweg en Tecomastraat op Jeffreysbaai gehou.

DIE baie gewilde skrywer Annelie Botes kuier weer op Saterdagoggend, 29 Augustus by Potter‘s Place. Botes kom stel haar jongste boek Thula-thula bekend.

FREDI Nest en SIKLUS! tree Vrydagaand by die Jolly Dolphin op.

DAAR gaan weer ‘n groot opskop by Jolly Dolphin op Vrydag, 21 Augustus, wees met Fredi Nest en SIKLUS! wat daar optree.