27/07/2009 - 18:30
Die matrieks hou modeparade met hul matriekafskeidrokke en - pakke by die Humansdorp Kultuursentrum. R45 bespreekte sitplekke, R35 onbespreek. Kaartjies is beskikbaar by Hoërskool Nico Malan, 042 295 1130. Hierdie is ’n fondsinsameling ten bate van Huis Meiring.